Afrikaans » Portugees PT   Imperatief 1


89 [nege en tagtig]

Imperatief 1

-

89 [oitenta e nove]

Imperativo 1

89 [nege en tagtig]

Imperatief 1

-

89 [oitenta e nove]

Imperativo 1

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansportuguês PT
Jy is so lui – moet nie so lui wees nie! És t-- p--------- – n-- s---- t-- p---------!
Jy slaap so lank – moet nie so lank slaap nie! Tu d----- a-- m---- t---- – n-- d----- a-- t-- t----!
Jy kom so laat – moet nie so laat kom nie! Tu v--- t-- t---- – n-- v----- t-- t----!
   
Jy lag so hard – moet nie so hard lag nie! Tu r----- t-- a--- – n-- r--- t-- a---!
Jy praat so sag – moet nie so sag praat nie! Tu f---- t-- b---- – n-- f---- t-- b----!
Jy drink te veel – moet nie so baie drink nie! Tu b---- d- m--- – n-- b---- t----!
   
Jy rook te veel – moet nie so baie rook nie! Tu f---- d- m--- – n-- f---- t----!
Jy werk te veel – moet nie so baie werk nie! Tu t-------- d- m--- – n-- t-------- t----!
Jy ry te vinnig – moet nie so vinnig ry nie! Tu v--- t-- d------- – n-- v-- t-- d-------!
   
Staan op, Meneer Müller! Le--------- S----- M-----!
Sit, Meneer Müller! Se------- S----- M-----!
Bly sit, Meneer Müller! Fi--- s------- S----- M-----!
   
Wees geduldig! Te--- p--------!
Neem u tyd! Vá c-- c----!
Wag ’n oomblik! Es---- u- m------!
   
Wees versigtig! Te--- c------!
Wees betyds! Se-- p------!
Moet nie dom wees nie! Nã- s--- e------- /--!