فریز بُک

ur ‫سفر کی تیاری‬   »   af Reisvoorbereiding

‫47 [سینتالیس]‬

‫سفر کی تیاری‬

‫سفر کی تیاری‬

47 [sewe en veertig]

Reisvoorbereiding

منتخب کریں کہ آپ کس طرح ترجمہ دیکھنا چاہتے ہیں:   
اردو افریقی چالو کریں مزید
‫تمھیں ہمارے سوٹ کیس تیار کرنا چاہیے‬ Jy moet ons koffers pak! Jy moet ons koffers pak! 1
‫کچھ بھی بھولنا نہیں چاہیے تمہیں‬ Jy mag niks vergeet nie! Jy mag niks vergeet nie! 1
‫تمھیں ایک بڑے سوٹ کیس کی ضرورت ہے‬ Jy het ’n groot koffer nodig! Jy het ’n groot koffer nodig! 1
‫پاسپورٹ مت بھولنا‬ Moenie die paspoort vergeet nie! Moenie die paspoort vergeet nie! 1
‫ائیر ٹکٹ مت بھولنا‬ Moenie die vliegtuigkaartjie vergeet nie! Moenie die vliegtuigkaartjie vergeet nie! 1
‫ٹریویلرز چیک مت بھولنا‬ Moenie die reisigerstjeks vergeet nie! Moenie die reisigerstjeks vergeet nie! 1
‫سن کریم ساتھ لے لینا‬ Neem sonbrandroom saam. Neem sonbrandroom saam. 1
‫دھوپ کا چشمہ ساتھ لے لینا‬ Neem jou sonbril saam. Neem jou sonbril saam. 1
‫سن ہیٹ ساتھ لے لینا‬ Neem jou sonhoed saam. Neem jou sonhoed saam. 1
‫کیا تم روڈ کا نقشہ ساتھ لے جانا چاہتے ہو؟‬ Wil jy ’n padkaart saamneem? Wil jy ’n padkaart saamneem? 1
‫کیا تم ٹریولنگ گائڈ ساتھ لے جانا چاہتے ہو؟‬ Wil jy ’n reisgids saamneem? Wil jy ’n reisgids saamneem? 1
‫کیا تم چھتری ساتھ لے جانا چاہتے ہو؟‬ Wil jy ’n sambreel saamneem? Wil jy ’n sambreel saamneem? 1
‫پینٹ، قمیض اور موزے نہ بھولنا‬ Hou die broeke, die hemde en die sokkies in gedagte. Hou die broeke, die hemde en die sokkies in gedagte. 1
‫ٹائ، بیلٹ اور کوٹ نہ بھولنا‬ Hou die dasse, die gordels en die sportbaadjies in gedagte. Hou die dasse, die gordels en die sportbaadjies in gedagte. 1
‫سونے کا سوٹ، قمیض اور ٹی شرٹز نہ بھولنا‬ Hou die slaapklere, die naghemde en die T-hemde in gedagte. Hou die slaapklere, die naghemde en die T-hemde in gedagte. 1
‫تمہیں جوتے، سینڈل اور لمبے جوتوں کی ضرورت ہے‬ Jy het skoene, sandale en stewels nodig. Jy het skoene, sandale en stewels nodig. 1
‫تمہیں رومال، صابن اور ناخن کاٹنے کی قینچی کی ضرورت ہے‬ Jy het sakdoeke, seep en ’n naelskêr nodig. Jy het sakdoeke, seep en ’n naelskêr nodig. 1
‫تمھیں ایک کنگھی، ٹوتھ برش اور ٹوتھ پیسٹ کی ضرورت ہے‬ Jy het ’n kam, tandeborsel en tandepasta nodig. Jy het ’n kam, tandeborsel en tandepasta nodig. 1

-

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -