Afrikaans » Duits   Afspraak


24 [vier en twintig]

Afspraak

-

24 [vierundzwanzig]

Verabredung

24 [vier en twintig]

Afspraak

-

24 [vierundzwanzig]

Verabredung

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansDeutsch
Het jy die bus verpas? Ha-- d- d-- B-- v-------?
Ek het ’n halfuur (lank) vir jou gewag. Ic- h--- e--- h---- S----- a-- d--- g-------.
Het jy nie ’n selfoon by jou nie? Ha-- d- k--- H---- b-- d--?
   
Wees volgende keer betyds! Se- d-- n------ M-- p--------!
Neem volgende keer ’n taxi! Ni-- d-- n------ M-- e-- T---!
Neem volgende keer ’n sambreel saam! Ni-- d-- n------ M-- e---- R---------- m--!
   
Ek het môre af. Mo---- h--- i-- f---.
Ontmoet ons mekaar môre? Wo---- w-- u-- m----- t------?
Ek is jammer, môre pas my nie. Tu- m-- L---- m----- g--- e- b-- m-- n----.
   
Het jy planne vir die naweek? Ha-- d- d----- W--------- s---- e---- v--?
Of het jy reeds ’n afspraak? Od-- b--- d- s---- v---------?
Ek stel voor ons ontmoet mekaar die naweek. Ic- s------ v--- w-- t------ u-- a- W---------.
   
Sal ons ’n piekniek hou? Wo---- w-- P------- m-----?
Sal ons strand toe gaan? Wo---- w-- a- d-- S----- f-----?
Sal ons na die berge toe gaan? Wo---- w-- i- d-- B---- f-----?
   
Ek kom haal jou by die kantoor. Ic- h--- d--- v-- B--- a-.
Ek kom haal jou by die huis. Ic- h--- d--- v-- z- H---- a-.
Ek kom haal jou by die bushalte. Ic- h--- d--- a- d-- B------------- a-.