Afrikaans » Bosnies   Verlede tyd 2


82 [twee en tagtig]

Verlede tyd 2

-

82 [osamdeset i dva]

Prošlost 2

82 [twee en tagtig]

Verlede tyd 2

-

82 [osamdeset i dva]

Prošlost 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansbosanski
Moes jy ’n ambulans bel? Je-- l- m---- / m----- z---- h---- p----?
Moes jy die dokter bel? Je-- l- m---- / m----- z---- d------?
Moes jy die polisie bel? Je-- l- m---- / m----- z---- p-------?
   
Het u die telefoonnommer? Ek het dit netnou nog gehad. Im--- l- b--- t-------? U----- s-- g- i--- / i----.
Het u die adres? Ek het dit netnou nog gehad. Im--- l- a-----? U----- s-- j- i--- / i----.
Het u die stadskaart? Ek het dit netnou nog gehad. Im--- l- p--- g----? U----- s-- g- i--- / i----.
   
Het hy betyds gekom? Hy kon nie betyds kom nie. Da l- j- d---- n- v------? O- n--- m---- d--- n- v------.
Het hy die weg gevind? Hy kon nie die weg vind nie. Je l- p------- p--? O- n--- m---- p------ p--.
Het hy jou verstaan? Hy kon my nie verstaan nie. Da l- t- j- o- r------? O- m- n--- m---- r--------.
   
Waarom kon jy nie betyds kom nie? Za--- n--- m---- / m---- d--- n- v------?
Waarom kon jy nie die weg vind nie? Za--- n--- m---- / m---- p------ p--?
Waarom kon jy hom nie verstaan nie? Za--- g- n--- m---- / m---- r--------?
   
Ek kon nie betyds wees nie, omdat daar nie ’n bus was nie. Ja n---- m---- / m---- d--- n- v------- j-- n--- b--- a-------.
Ek kon nie die weg vind nie, omdat ek nie ’n kaart gehad het nie. Ja n---- m---- / m---- p------ p--- j-- n---- i--- p--- g----.
Ek kon hom nie verstaan nie omdat die musiek so hard was. Ja g- n---- m---- / m---- r--------- j-- j- m----- b--- p--------.
   
Ek moes ’n taxi neem. Ja s-- m---- / m----- u---- t----.
Ek moes ’n stadskaart koop. Ja s-- m---- / m----- k----- p--- g----.
Ek moes die radio afskakel. Ja s-- m---- / m----- i--------- r----.