Afrikaans » Estnies   In die kombuis


19 [negentien]

In die kombuis

-

19 [üheksateist]

Köögis

19 [negentien]

In die kombuis

-

19 [üheksateist]

Köögis

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanseesti
Het jy ’n nuwe kombuis? Ka- s-- o- u-- k---?
Wat wil jy vandag kook? Mi-- s- t--- v--------- t----?
Kook jy op ’n elektriese of gasstoof? Va------- s- t---- e------ v-- g------?
   
Moet ek die uie sny? Ka- m- h---- s------?
Moet ek die aartappels skil? Ka- m- k----- k-------?
Moet ek die blaarslaai was? Ka- p---- s----- ä--?
   
Waar is die glase? Ku- o- k------?
Waar is die borde? Ku- o- l-------?
Waar is die messegoed? Ku- o- l-------?
   
Het jy ’n blikoopmaker? Ka- s-- o- k-------------?
Het jy ’n botteloopmaker? Ka- s-- o- p-----------?
Het jy ’n kurktrekker? Ka- s-- o- k---------?
   
Kook jy die sop in hierdie pot? Ke---- s- s---- s----- p----?
Braai jy die vis in hierdie pan? Pr--- s- k--- s----- p-----?
Rooster jy die groente op hierdie / dié rooster? Gr----- s- k---------- s----- g------?
   
Ek dek die tafel. Ma k---- l---.
Hier is die messe, vurke en lepels. Si-- o- n---- k------ j- l------.
Hier is die glase, die borde en die servette. Si-- o- k------- t-------- j- s----------.