Afrikaans » Estnies   om iets te mag


73 [drie en sewentig]

om iets te mag

-

73 [seitsekümmend kolm]

midagi tohtima

73 [drie en sewentig]

om iets te mag

-

73 [seitsekümmend kolm]

midagi tohtima

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanseesti
Mag jy al bestuur? To--- s- j--- a----- s----?
Mag jy al alkohol drink? To--- s- j--- a------- j---?
Mag jy al alleen buiteland toe gaan? To--- s- j--- ü--- v--------- s----?
   
mag to----a
Mag ons hier rook? To---- m- s--- s---------?
Mag mens hier rook? To--- s--- s---------?
   
Mag mens met ’n kredietkaart betaal? To--- s--- k-------------- m-----?
Mag mens met ’n tjek betaal? To--- s--- t------ m-----?
Mag mens net kontant betaal? To--- s--- a----- s-------- m-----?
   
Mag ek maar bel? To--- m- h----- h--------?
Mag ek maar iets vra? To--- m- h----- m----- k-----?
Mag ek maar iets sê? To--- m- h----- m----- ö----?
   
Hy mag nie in die park slaap nie. Ta e- t--- p----- m-----.
Hy mag nie in die motor slaap nie. Ta e- t--- a---- m-----.
Hy mag nie in die stasie slaap nie. Ta e- t--- r---------- m-----.
   
Mag ons sit? To---- m- i-----?
Mag ons ’n spyskaart kry? To---- m- m----- s----?
Mag ons apart betaal? To---- m- e----- m-----?