Afrikaans » Estnies   Byvoeglike naamwoorde 2


79 [nege en sewentig]

Byvoeglike naamwoorde 2

-

79 [seitsekümmend üheksa]

Omadussõnad 2

79 [nege en sewentig]

Byvoeglike naamwoorde 2

-

79 [seitsekümmend üheksa]

Omadussõnad 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanseesti
Ek dra ’n blou rok. Mu- o- s----- k---- s-----.
Ek dra ’n rooi rok. Mu- o- p----- k---- s-----.
Ek dra ’n groen rok. Mu- o- r------- k---- s-----.
   
Ek koop ’n swart sak. Ma o---- m---- k---.
Ek koop ’n bruin sak. Ma o---- p----- k---.
Ek koop ’n wit sak. Ma o---- v---- k---.
   
Ek het ’n nuwe motor nodig. Mu- o- v--- u-- a----.
Ek het ’n vinnige motor nodig. Mu- o- v--- k----- a----.
Ek het ’n gerieflike motor nodig. Mu- o- v--- m------ a----.
   
Daar bo woon ’n ou vrou. Se-- ü----- e--- v--- n----.
Daar bo woon ’n dik / vet vrou. Se-- ü----- e--- p--- n----.
Daar onder woon ’n nuuskierige vrou. Se-- a-- e--- u----------- n----.
   
Ons gaste was gawe mense. Me-- k-------- o--- t------ i-------.
Ons gaste was hoflike / beleefde mense. Me-- k-------- o--- v------- i-------.
Ons gaste was interessante mense. Me-- k-------- o--- h-------- i-------.
   
Ek het liewe kinders. Mu- o- a----- l-----.
Maar die bure het stoute kinders. Ag- n-------- o- u----- l-----.
Is u kinders soet? Ka- t--- l----- o- h---?