Afrikaans » Estnies   Bysinne met dat 2


92 [twee en negentig]

Bysinne met dat 2

-

92 [üheksakümmend kaks]

Kõrvallaused sõnaga et 2

92 [twee en negentig]

Bysinne met dat 2

-

92 [üheksakümmend kaks]

Kõrvallaused sõnaga et 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanseesti
Dit maak my kwaad dat jy snork. Mi-- ä------- e- s- n------.
Dit maak my kwaad dat jy soveel bier drink. Mi-- ä------- e- s- n-- p---- õ--- j---.
Dit maak my kwaad dat jy so laat kom. Mi-- ä------- e- s- n-- h---- t----.
   
Ek dink dat hy ’n dokter nodig het. Ma a----- e- t-- o- a---- v---.
Ek dink dat hy siek is. Ma a----- e- t- o- h----.
Ek dink dat hy nou slaap. Ma a----- e- t- n--- m----.
   
Ons hoop dat hy met ons dogter trou. Me l------- e- t- a------- m--- t------.
Ons hoop dat hy baie geld het. Me l------- e- t-- o- p---- r---.
Ons hoop dat hy ’n miljoenêr is. Me l------- e- t- o- m-------.
   
Ek het gehoor dat jou vrou ’n ongeluk gehad het. Ma k------- e- s- n------ j----- õ------.
Ek het gehoor dat sy in die hospitaal lê. Ma k------- e- t- l---- h------.
Ek het gehoor dat jou kar afgeskryf is. Ma k------- e- s- a--- o- t------ k----.
   
Ek is bly dat u gekom het. Mi-- r--------- e- t- t-----.
Ek is bly dat u belangstel. Mi-- r--------- e- t- h-------- o----.
Ek is bly dat u die huis wil koop. Mi-- r--------- e- t- m--- o--- s------.
   
Ek is bevrees dat die laaste bus al weg is. Ma k------ e- v------ b--- o- j--- l-----.
Ek is bevrees dat ons ’n taxi sal moet neem. Ma k------ e- m- p---- t---- v----.
Ek is bevrees dat ek geen geld by my het nie. Ma k------ e- m-- e- o-- r--- k-----.