Afrikaans » Estnies   Voegwoorde 2


95 [vyf en negentig]

Voegwoorde 2

-

95 [üheksakümmend viis]

Sidesõnad 2

95 [vyf en negentig]

Voegwoorde 2

-

95 [üheksakümmend viis]

Sidesõnad 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanseesti
Van wanneer af werk sy nie meer nie? Mi- a---- t- e--- e- t----?
Sedert haar troue? Te-- a------------?
Ja, sy werk nie meer sedert sy getroud is nie. Ja-- t- e- t---- e--- s------ a---- k-- a-------.
   
Sedert sy getroud is, werk sy nie meer nie. Se----- a---- k-- t- a-------- e- t---- t- e---.
Sedert hulle mekaar ken, is hulle gelukkig. Se----- a---- k-- n-- ü------- t-------- o- n-- õ--------.
Sedert hulle kinders het, gaan hulle selde uit. Se----- a---- k-- n--- l----- o-- k----- n-- h---- v-----.
   
Wanneer bel sy? Mi---- t- h-------?
Tydens die rit? Sa--- a--- k-- t- s-----?
Ja, terwyl sy bestuur. Ja-- s---- a--- k-- t- a----- s-----.
   
Sy bel terwyl sy bestuur. Ta h------- s---- a--- k-- t- a----- s-----.
Sy kyk televisie terwyl sy stryk. Ta v----- t------ s---- a--- k-- t------.
Sy luister na musiek terwyl sy haar huiswerk doen. Ta k----- m------- s---- a--- k-- o-- ü--------- t-----.
   
Ek kan niks sien as ek nie ’n bril dra nie. Ma e- n-- m------ k-- m-- p----- e- o--.
Ek verstaan niks as die musiek so hard is nie. Ma e- s-- m-------- a--- k-- m------ o- n-- v---.
Ek ruik niks as ek ’n loopneus het nie. Ma e- t---- m------ k-- m-- o- n---.
   
Ons sal ’n taxi neem as dit reën. Me v----- t----- k-- v---- s----.
Ons gaan om die wêreld reis as ons die lotto wen. Me r------ ü---- m------- k-- l----- v------.
Ons gaan begin eet as hy nie binnekort kom nie. Me a------- s--------- k-- t- v----- e- t---.