Afrikaans » Sloweens   In die skool


4 [vier]

In die skool

-

4 [štiri]

V šoli

4 [vier]

In die skool

-

4 [štiri]

V šoli

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansslovenščina
Waar is ons? Kj- s--?
Ons is by die skool. Sm- v š---.
Ons is besig met ‘n les. Im--- p---.
   
Dit is die leerlinge. To s- d-----.
Dit is die onderwyser. To j- u---------.
Dit is die klas. To j- r-----.
   
Wat doen / maak ons? Ka- p------ (d-----)?
Ons leer. Uč--- s-.
Ons leer ’n taal. Uč--- s- j----.
   
Ek leer Engels. Uč-- s- a---------.
Jy leer Spaans. Uč-- s- š--------.
Hy leer Duits. Uč- s- n-------.
   
Ons leer Frans. Uč--- s- f----------.
Julle leer Italiaans. Uč--- s- i------------.
Hulle leer Russies. Uč--- s- r------.
   
Om tale te leer is interessant. Uč---- j------ j- z-------.
Ons wil mense verstaan. Ho---- r------- l----.
Ons wil met mense praat. Ho---- s- p---------- z l-----.