Afrikaans » Sloweens   In die afdelingswinkel


52 [twee en vyftig]

In die afdelingswinkel

-

52 [dvainpetdeset]

V veleblagovnici

52 [twee en vyftig]

In die afdelingswinkel

-

52 [dvainpetdeset]

V veleblagovnici

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansslovenščina
Gaan ons na die afdelingswinkel toe? Gr--- v v-------------?
Ek moet gaan inkopies doen. Mo--- p- n------.
Ek wil baie inkopies koop. Ra-(a) b- k----(a) p----- s-----.
   
Waar is die kantoorbenodighede? Kj- j- p--------- m-------?
Ek het koeverte en briefpapier nodig. Po-------- p------- o----- i- p------- p----.
Ek het balpuntpenne en koki penne nodig. Po-------- k----- i- f--------.
   
Waar is die meubels? Kj- j- p-------?
Ek het ’n kas en ’n laaikas nodig. Po-------- o---- i- p-------- (e-- k-----).
Ek het ’n lessenaar en ’n boekrak nodig. Po-------- p------ m--- i- r---- (e-- p-----).
   
Waar is die speelgoed? Kj- s- i-----?
Ek het ’n pop en teddiebeer nodig. Po-------- p----- i- m-------.
Ek het ’n sokkerbal en ’n skaakstel nodig. Po-------- n-------- ž--- i- š------- i---.
   
Waar is die gereedskap? Kj- j- o-----?
Ek het ’n hammer en ’n tang nodig. Po-------- k------ i- k-----.
Ek het ’n boor en ’n skroewedraaier nodig. Po-------- v------- i- i------.
   
Waar is die juweliersware? Kj- j- n----?
Ek het ’n halssnoer en ’n armband nodig. Po-------- v------- i- z---------.
Ek het ’n ring en oorbelle nodig. Po-------- e- p----- i- u----.