Afrikaans » Tsjeggies   Aktiwiteite


13 [dertien]

Aktiwiteite

-

13 [třináct]

Činnosti

13 [dertien]

Aktiwiteite

-

13 [třináct]

Činnosti

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansčeština
Wat doen / maak Martha? Co d--- M----?
Sy werk op kantoor. Pr----- v k--------.
Sy werk op ’n rekenaar. Pr----- s p--------.
   
Waar is Martha? Kd- j- M----?
In die bioskoop. V k---.
Sy kyk ’n rolprent. Dí-- s- n- f---.
   
Wat doen Peter? Co d--- P---?
Hy studeer by die universiteit. St----- n- u---------.
Hy studeer tale. St----- j-----.
   
Waar is Peter? Kd- j- P---?
In die kafee. V k------.
Hy drink koffie. Pi-- k---.
   
Waarheen gaan hulle graag? Ka- c---- r--- / r---?
Na ’n konsert. Na k------.
Hulle luister graag musiek. Po--------- r--- h----.
   
Waarheen gaan hulle nie graag nie? Ka- c---- n----- / n-----?
Na die disko. Na d--------.
Hulle dans nie graag nie. Ne---- t----.