Afrikaans » Tsjeggies   Kar het gaan staan


39 [nege en dertig]

Kar het gaan staan

-

39 [třicet devět]

Nehoda

39 [nege en dertig]

Kar het gaan staan

-

39 [třicet devět]

Nehoda

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansčeština
Waar is die naaste vulstasie? Kd- j- n-------- p----?
Ek het ’n pap wiel. Pí----- / p----- j---.
Kan u die wiel omruil? Mů---- m- v------ k---?
   
Ek het ’n paar liter diesel nodig. Po------- n------ l---- n----.
Ek het nie meer brandstof nie. Ne--- u- ž---- b-----.
Het u ’n brandstofkannetjie? Má-- r------- k------?
   
Waar kan ek ’n oproep maak? Kd- s- m--- z------------?
Ek het ’n insleepdiens nodig. Po------- o-------- s-----.
Ek is op soek na ’n werkswinkel. Hl---- a----------.
   
Daar was ’n ongeluk. St--- s- n-----.
Waar is die naaste telefoon? Kd- j- n-------- t------?
Het u ’n selfoon by u? Má-- u s--- m------ t------?
   
Ons het hulp nodig. Po--------- p----.
Bel ’n dokter! Za------- l-----!
Bel die polisie! Za------- p------!
   
U dokumente asseblief. Va-- d------- p-----.
U rybewys asseblief. Vá- ř------- p------ p-----.
U motorregistrasie asseblief. Vá- t-------- p------ p-----.