Afrikaans » Tsjeggies   In die disko


46 [ses en veertig]

In die disko

-

46 [čtyřicet šest]

Na diskotéce

46 [ses en veertig]

In die disko

-

46 [čtyřicet šest]

Na diskotéce

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansčeština
Is die stoel oop? Je t- m---- v----?
Mag ek hier sit? Mo-- s- k V-- p---------?
Graag. Pr----.
   
Wat dink u van die musiek? Ja- s- V-- l--- t- h----?
’n Bietjie te hard. Je m-- h------.
Maar die groep speel heel goed. Al- t- s------ h---- d----- d----.
   
Kom u gereeld hiernatoe? Ch----- s-- č----?
Nee, dit is die eerste keer. Ne- j--- t- p-----.
Ek was nog nooit tevore hier nie. Ni--- j--- t- j---- n---- / n-----.
   
Dans u? Ta-----?
Miskien later. Mo--- p------.
Ek kan nie so goed dans nie. Ne---- m-- d---- t-------.
   
Dit is heel maklik. To j- ú---- j---------.
Ek sal u wys. Uk--- v-- t-.
Nee, liewer ’n ander keer. Ne- a- n---- j----.
   
Wag u vir iemand? Če---- n- n-----?
Ja, vir my kêrel. An-- n- s---- p------.
Daar kom hy nou! Ta---- z----- p-------!