Afrikaans » Deens   Drinkgoed / verversings


12 [twaalf]

Drinkgoed / verversings

-

12 [tolv]

Drikkevarer

12 [twaalf]

Drinkgoed / verversings

-

12 [tolv]

Drikkevarer

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansdansk
Ek drink tee. Je- d------ t-.
Ek drink koffie. Je- d------ k----.
Ek drink mineraalwater. Je- d------ d--------.
   
Drink jy tee met suurlemoen? Dr----- d- t- m-- c-----?
Drink jy koffie met suiker? Dr----- d- k---- m-- s-----?
Drink jy water met ys? Dr----- d- v--- m-- i-?
   
Daar is ’n partytjie hier. He- e- d-- f---.
Die mense drink sjampanje. Fo-- d------ c--------.
Die mense drink wyn en bier. Fo-- d------ v-- o- ø-.
   
Drink jy alkohol? Dr----- d- a------?
Drink jy whisky? Dr----- d- w-----?
Drink jy coke met rum? Dr----- d- r-- o- c---?
   
Ek hou nie van sjampanje nie. Je- k-- i--- l--- c--------.
Ek hou nie van wyn nie. Je- k-- i--- l--- v--.
Ek hou nie van bier nie. Je- k-- i--- l--- ø-.
   
Die baba hou van melk. Ba---- k-- l--- m---.
Die kind hou van sjokolademelk en appelsap. Ba---- k-- l--- k---- o- æ-------.
Die vrou hou van lemoensap en pomelosap. Kv----- k-- l--- a------------ o- g---------.