Afrikaans » Deens   Bysinne met of


93 [drie en negentig]

Bysinne met of

-

93 [treoghalvfems]

Bisætninger med ”om“

93 [drie en negentig]

Bysinne met of

-

93 [treoghalvfems]

Bisætninger med ”om“

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansdansk
Ek weet nie of hy my lief het nie. Je- v-- i---- o- h-- e----- m--.
Ek weet nie of hy terugkom nie. Je- v-- i---- o- h-- k----- t------.
Ek weet nie of hy my sal bel nie. Je- v-- i---- o- h-- r----- t-- m--.
   
Of hy my wel lief het? Mo- h-- e----- m--?
Of hy wel terugkom? Mo- h-- k----- t------?
Of hy my wel sal bel? Mo- h-- r----- t-- m--?
   
Ek wonder of hy aan my dink. Je- s------ m-- s---- o- h-- t----- p- m--.
Ek wonder of hy iemand anders het. Je- s------ m-- s---- o- h-- h-- e- a----.
Ek wonder of hy jok. Je- s------ m-- s---- o- h-- l----.
   
Of hy wel aan my dink? Mo- h-- t----- p- m--?
Of hy wel iemand anders het? Mo- h-- h-- e- a----?
Of hy wel die waarheid praat? Mo- h-- s---- s--------?
   
Ek twyfel of hy werklik van my hou. Je- t------ p-- a- h-- v------- k-- l--- m--.
Ek twyfel of hy vir my gaan skryf. Je- t------ p-- a- h-- s------ t-- m--.
Ek twyfel of hy met my gaan trou. Je- t------ p-- a- h-- g----- s-- m-- m--.
   
Of hy wel werklik van my hou? Mo- h-- v------- k-- l--- m--?
Of hy wel vir my gaan skryf? Mo- h-- s------ t-- m--?
Of hy wel met my gaan trou? Mo- h-- g----- s-- m-- m--?