Afrikaans » Romeens   In die bioskoop


45 [vyf en veertig]

In die bioskoop

-

45 [patruzeci şi cinci]

La cinematograf

45 [vyf en veertig]

In die bioskoop

-

45 [patruzeci şi cinci]

La cinematograf

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansromână
Ons wil bioskoop toe gaan. Vr-- s- m----- l- c-----------.
Vandag draai daar ’n goeie rolprent. As---- r------ u- f--- b--.
Die rolprent is splinternuut. Fi---- e--- n--.
   
Waar is die betaalpunt? Un-- e--- c-------?
Is daar nog sitplekke beskikbaar? Ma- s--- l----- l-----?
Hoeveel kos die kaartjies? Câ- c---- b------- d- i------?
   
Wanneer begin die vertoning? Câ-- î----- r------------?
Hoe lank duur die film? Câ- d------ f-----?
Kan mens kaartjies bespreek? Se p-- r------ b-----?
   
Ek wil graag agter sit. Vr--- s- s--- î- s----.
Ek wil graag voor sit. Vr--- s- s--- î- f---.
Ek wil graag in die middel sit. Vr--- s- s--- l- m-----.
   
Die rolprent was spannend / opwindend. Fi---- a f--- c--------.
Die rolprent was nie vervelig nie. Fi---- n- a f--- p----------.
Maar die boek waarop die rolprent gebasseer was, is beter. Da- c----- a------- f------- a f--- m-- b---.
   
Hoe was die musiek? Cu- a f--- m-----?
Wie was die akteurs? Cu- a- f--- a------?
Was daar Engelse onderskrifte? Ex---- s--------- î- l---- e------?