Afrikaans » Romeens   Winkels


53 [drie en vyftig]

Winkels

-

53 [cincizeci şi trei]

Magazine

53 [drie en vyftig]

Winkels

-

53 [cincizeci şi trei]

Magazine

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansromână
Ons soek ’n sportwinkel. Că---- u- m------ d- a------- s-------.
Ons soek ’n slaghuis. Că---- o m--------.
Ons soek ’n apteek. Că---- o f-------.
   
Ons wil mos ’n sokkerbal koop. Vr-- s- c------- o m---- d- f-----.
Ons wil mos salami koop. Vr-- s- c------- s----.
Ons wil mos medisyne koop. Vr-- s- c------- m----------.
   
Ons soek ’n sportwinkel om ’n sokkerbal te koop. Că---- u- m------ d- a------- s------- c- s- c------- o m---- d- f-----.
Ons soek ’n slaghuis om salami te koop. Că---- o m-------- c- s- c------- s----.
Ons soek ’n apteek om medisyne te koop. Că---- o f------- c- s- c------- m----------.
   
Ons soek ’n juwelier. Ca-- u- b-------.
Ons soek ’n fotowinkel. Ca-- u- m------ f---.
Ons soek ’n koekwinkel. Ca-- o c--------.
   
Ek is mos van plan om ’n ring te koop. Am d- g--- s- c----- u- i---.
Ek is mos van plan om ’n rol film te koop. Am d- g--- s- c----- u- f---.
Ek is mos van plan om ’n koek te koop. Am d- g--- s- c----- u- t---.
   
Ek soek ’n juwelier om ’n ring te koop. Ca-- u- b------- p----- a c------ u- i---.
Ek soek ’n fotowinkel om ’n rol film te koop. Ca-- u- m------ f--- p----- a c------ u- f---.
Ek soek ’n koekwinkel om ’n koek te koop. Ca-- o c-------- p----- a c------ u- t---.