Afrikaans » Katalaans   Aanwysings vra


40 [veertig]

Aanwysings vra

-

40 [quaranta]

Demanar el camí

40 [veertig]

Aanwysings vra

-

40 [quaranta]

Demanar el camí

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanscatalà
Verskoon my! Pe-----!
Kan u my help? Qu- e- p----- a-----?
Waar is daar ’n goeie restaurant hier? On h- h- u- b-- r--------- p-- a---?
   
U gaan links om die hoek. Gi-- a l--------- a l- c--------.
Dan hou u reguit vir ’n rukkie. De----- c------- u-- m--- r----.
Dan hou u regs vir ’n honderd meter. De----- v--- c--- m----- a l- d----.
   
U kan ook die bus neem. Ta--- p-- a----- l--------.
U kan ook die trem neem. Ta--- p-- p------ e- t------.
U kan ook maar eenvoudig agter my aan ry. Ta--- e- p-- s----- e- c----.
   
Hoe kom ek by die sokkerstadium? Co- v--- a l------- d- f-----?
Steek die brug oor! Tr------ e- p---!
Gaan deur die tonnel! Pa--- p-- t----!
   
Ry tot by die derde verkeerslig. Va-- f--- a- t----- s------.
Draai by die eerste straat regs. De----- p------ e- p----- c----- a l- d----.
Hou reguit tot by die volgende kruising. Co------ t-- d--- e- e- p----- e----------.
   
Verskoon my, hoe kom ek by die lughawe? Pe-------- c-- v--- a l---------?
Dit is beter om met die trein te gaan. El m----- é- a----- e- m----.
U ry eenvoudig tot die laaste stasie. Co------ f--- a l------- e------.