Fraseboek

af Die tyd   »   ca L’hora

8 [agt]

Die tyd

Die tyd

8 [vuit]

L’hora

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Katalaans Speel Meer
Verskoon my! P--don-! Perdoni! P-r-o-i- -------- Perdoni! 0
Hoe laat is dit, asseblief? Qui-a hor--é-,--i-us -l-u? Quina hora és, si us plau? Q-i-a h-r- é-, s- u- p-a-? -------------------------- Quina hora és, si us plau? 0
Baie dankie. M---es-gr---e-. Moltes gràcies. M-l-e- g-à-i-s- --------------- Moltes gràcies. 0
Dit is eenuur. És -a una. És la una. É- l- u-a- ---------- És la una. 0
Dit is twee-uur. S---l-s d-es. Són les dues. S-n l-s d-e-. ------------- Són les dues. 0
Dit is drie-uur. Són les---e-. Són les tres. S-n l-s t-e-. ------------- Són les tres. 0
Dit is vieruur. Són-----qu-tr-. Són les quatre. S-n l-s q-a-r-. --------------- Són les quatre. 0
Dit is vyfuur. S-n-l---cin-. Són les cinc. S-n l-s c-n-. ------------- Són les cinc. 0
Dit is sesuur. Só----s sis. Són les sis. S-n l-s s-s- ------------ Són les sis. 0
Dit is sewe-uur. Só------s-t. Són les set. S-n l-s s-t- ------------ Són les set. 0
Dit is agtuur. S----es vu-t. Són les vuit. S-n l-s v-i-. ------------- Són les vuit. 0
Dit is nege-uur. Són l----ou. Són les nou. S-n l-s n-u- ------------ Són les nou. 0
Dit is tienuur. S-- l-s -eu. Són les deu. S-n l-s d-u- ------------ Són les deu. 0
Dit is elfuur. S-n-le- onze. Són les onze. S-n l-s o-z-. ------------- Són les onze. 0
Dit is twaalfuur. S-- les-d--ze. Són les dotze. S-n l-s d-t-e- -------------- Són les dotze. 0
Een minuut het sestig sekondes. U-----ut -é-s-i-a--a--e-on-. Un minut té seixanta segons. U- m-n-t t- s-i-a-t- s-g-n-. ---------------------------- Un minut té seixanta segons. 0
Een uur het sestig minute. Una-h-ra-t- seix-nt---i-uts. Una hora té seixanta minuts. U-a h-r- t- s-i-a-t- m-n-t-. ---------------------------- Una hora té seixanta minuts. 0
Een dag het vier en twintig ure. U- d------vi-t---q-atre-h-res. Un dia té vint-i-quatre hores. U- d-a t- v-n-----u-t-e h-r-s- ------------------------------ Un dia té vint-i-quatre hores. 0

Taalfamilies

Daar is omtrent 7 biljoen mense op die aarde. En hulle praat sowat 7 000 verskillende tale! Tale kan nes mense verwant wees. Dit wil sê hulle kom van ’n gedeelde stam. Daar is ook tale wat heeltemal afgesonder is. Hulle is nie geneties aan enige ander taal verwant nie. In Europa word Baskies byvoorbeeld as ’n geïsoleerde taal beskou. Maar die meeste tale het “ouers”, “kinders” of “broers en susters”. Hulle is lede van ’n spesifieke taalfamilie. Jy kan sien hoe eenders tale is deur hulle te vergelyk. Taalkundiges weet al van omtrent 300 genetiese entiteite. Onder hulle is 180 taalfamilies wat uit meer as een taal bestaan. Die res is 120 geïsoleerde tale. Die grootste taalfamilie is die Indo-Europese groep. Dit bestaan uit ongeveer 280 tale. Dit sluit Romaanse, Germaanse en Slawiese tale in. Daar is meer as 3 biljoen sprekers op alle kontinente! Die Sino-Tibettaanse taalfamilie oorheers in Asië. Dit het meer as 1,3 biljoen sprekers. Die grootste Sino-Tibettaanse taal is Chinees. Die derde grootste taalfamilie is in Afrika. Dit is na sy verspreidingsgebied, Niger-Kongo, genoem. “Slegs” 350 miljoen sprekers behoort daaraan. Swahili is die belangrikste taal in dié familie. In die meeste gevalle is die begrip beter hoe sterker die verwantskap is. Mense wat verwante tale praat, verstaan mekaar goed. Hulle kan die ander taal taamlik vinnig leer. So, leer tale – familie-reünies is altyd lekker!