Afrikaans » Katalaans   om iets te moet


72 [twee en sewentig]

om iets te moet

-

72 [setanta-dos]

haver de fer alguna cosa

72 [twee en sewentig]

om iets te moet

-

72 [setanta-dos]

haver de fer alguna cosa

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanscatalà
moet ha--- de
Ek moet die brief pos. Ha-- d------- u-- c----.
Ek moet die hotel betaal. Ha-- d- p---- l------.
   
Jy moet vroeg opstaan. T’--- d- l----- d-----.
Jy moet baie werk. Ha- d- t-------- m---.
Jy moet stiptelik wees. Ha- d-------- a t----.
   
Hy moet brandstof kry. (E--) h- d- p---- b------.
Hy moet die motor herstel. (E--) h- d- r------ e- c----.
Hy moet die motor was. (E--) h- d- r----- e- c----.
   
Sy moet inkopies doen. (E---) h- d- f-- c------.
Sy moet die woonstel skoonmaak. (E---) h- d- n------ l-----------.
Sy moet die wasgoed was. (E---) h- d- r----- l- r---.
   
Ons moet onmiddelik skool toe gaan. He- d----- d- s------ a l-------.
Ons moet onmiddelik werk toe gaan. He- d----- d- s------ a t--------.
Ons moet onmiddelik dokter toe gaan. He- d----- d- s------ a- m----.
   
Julle moet wag vir die bus. He- d-------- l--------.
Julle moet wag vir die trein. He- d-------- e- t---.
Julle moet wag vir die taxi. He- d-------- e- t---.