Afrikaans » Katalaans   Byvoeglike naamwoorde 2


79 [nege en sewentig]

Byvoeglike naamwoorde 2

-

79 [setanta-nou]

Adjectius 2

79 [nege en sewentig]

Byvoeglike naamwoorde 2

-

79 [setanta-nou]

Adjectius 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanscatalà
Ek dra ’n blou rok. Po--- u- v----- b---.
Ek dra ’n rooi rok. Po--- u- v----- v------.
Ek dra ’n groen rok. Po--- u- v----- v---.
   
Ek koop ’n swart sak. Co---- u-- b---- n----.
Ek koop ’n bruin sak. Co---- u-- b---- m----.
Ek koop ’n wit sak. Co---- u-- b---- b-----.
   
Ek het ’n nuwe motor nodig. Ne------- u- c---- n--.
Ek het ’n vinnige motor nodig. Ne------- u- c---- r----.
Ek het ’n gerieflike motor nodig. Ne------- u- c---- c-----.
   
Daar bo woon ’n ou vrou. A d--- h- v-- u-- d--- g--- / v----.
Daar bo woon ’n dik / vet vrou. A d--- h- v-- u-- d--- g-----.
Daar onder woon ’n nuuskierige vrou. A b--- h- v-- u-- d--- c------.
   
Ons gaste was gawe mense. El- n------ c-------- e--- g--- s--------.
Ons gaste was hoflike / beleefde mense. El- n------ c-------- e--- g--- e------.
Ons gaste was interessante mense. El- n------ c-------- e--- g--- i----------.
   
Ek het liewe kinders. Ti-- u-- f---- e----------.
Maar die bure het stoute kinders. Pe-- e-- v---- t---- u-- n--- m---------.
Is u kinders soet? Qu- e- p----- b- e-- s--- f----?