Afrikaans » català   Voegwoorde 3


96 [ses en negentig]

Voegwoorde 3

-

96 [noranta-sis]

Conjuncions 3

96 [ses en negentig]

Voegwoorde 3

-

96 [noranta-sis]

Conjuncions 3

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanscatalà
Ek staan op sodra die wekker lui. Em l---- t-- a---- c-- s--- e- d----------.
Ek word moeg sodra ek moet leer. Em c---- t-- a---- h- d---------.
Ek gaan ophou werk sodra ek 60 is. Pl----- d- t-------- t-- a---- c-- t----- 60 a---.
   
Wanneer gaan jy bel? Qu-- l- t-------?
Sodra ek ’n kansie het. Ta- a---- c-- t----- t----.
Hy sal bel sodra hy tyd het. Li t---- q--- t- t----.
   
Hoe lank gaan u werk? Fi-- q--- t----------?
Ek sal werk so lank as wat ek kan. Tr-------- m----- p----.
Ek sal werk so lank as wat ek gesond is. Tr-------- m----- e------ e- b--- s----.
   
Hy lê in die bed in plaas daarvan dat hy werk. Es q---- a- l--- e- c------ d- t--------.
Sy lees die koerant in plaas daarvan dat sy kook. (E---) l------ e- d---- e- l--- d- c-----.
Hy sit in die kroeg in plaas daarvan dat hy huis toe gaan. (E--) e--- a------ a- b-- e- l--- d----- a c---.
   
Sover ek weet, woon hy hier. Pe- q-- j- s-- (e--) v-- a---.
Sover ek weet, is sy vrou siek. Pe- q-- j- s-- l- s--- d--- e--- m------.
Sover ek weet, is hy werkloos. Pe- q-- j- s-- e-- e--- a l-----.
   
Ek het verslaap, andersins sou ek betyds gewees het. M’-- a------- s- n- h----- a------ a t----.
Ek het die bus verpas, andersins sou ek betyds gewees het. He p----- l--------- s- n- h----- a------ a t----.
Ek het die pad nie gevind nie, andersins sou ek betyds gewees het. No h- t----- e- c---- s- n- h----- a------ a t----.