Afrikaans » Litaus   Ontkenning 2


65 [vyf en sestig]

Ontkenning 2

-

65 [šešiasdešimt penki]

Neiginys 2

65 [vyf en sestig]

Ontkenning 2

-

65 [šešiasdešimt penki]

Neiginys 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanslietuvių
Is die ring duur? Ar ž----- b------?
Nee, dit kos maar net eenhonderd Euro. Ne- j-- k------- t-- š---- e---.
Maar ek het net vyftig. Be- a- t---- t-- p------------.
   
Is jy al klaar? Ar (t-) j-- b----- / a- (t-) j-- p--------- / p----------?
Nee, nog nie. Ne- d-- n-.
Maar ek sal binnekort klaar wees. Be- g---- b------ / b-- g---- b---- p--------- / p----------.
   
Wil jy nog sop hê? Ar d-- n------ s------?
Nee, ek wil nie meer hê nie. Ne- (a-) j-- n--------.
Maar nog ’n roomys. Be- d-- n---- p------- l---.
   
Woon jy al lank hier? Ar j-- s----- č-- g-----?
Nee, nog net ’n maand. Ne- t-- m----.
Maar ek ken al baie mense. Be- (a-) j-- p------ d--- ž-----.
   
Gaan jy môre huis toe ry? Ar r---- v------- n---?
Nee, eers oor die naweek. Ne- t-- s---------.
Maar ek kom reeds Sondag terug. Be- (a-) j-- s--------- s-------.
   
Is jou dogter reeds ’n volwassene? Ar t--- d---- j-- s-------?
Nee, sy is nog net sewentien. Ne- j-- d-- t-- s-----------.
Maar sy het alreeds ’n kêrel. Be- j- j-- t--- d-----.