Afrikaans » Litaus   Genitief


99 [nege en negentig]

Genitief

-

99 [devyniasdešimt devyni]

Kilmininkas

99 [nege en negentig]

Genitief

-

99 [devyniasdešimt devyni]

Kilmininkas

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanslietuvių
my vriendin se kat ma-- d------ k--ė
my vriend se hond ma-- d----- š-o
my kinders se speelgoed ma-- v---- ž-----i
   
Dit is my kollega se jas. Ta- m--- b----------- p-----.
Dit is my kollega se motor. Ta- m--- b----------- a----------.
Dit is my kollega se werk. Ta- m--- b----------- d-----.
   
Die hemp se knoop is af. Iš----- m-------- s---.
Die motorhuis se sleutel is weg. Di--- g----- r-----.
Die baas se rekenaar is stukkend. Še-- k---------- (y--) s------.
   
Wie is die meisie se ouers? Ka- y-- m-------- t----?
Hoe kom ek by haar ouers se huis? Ka-- m-- a------ į j--- t--- n----?
Die huis staan aan die einde van die straat. Na--- s---- g----- g---.
   
Wat is die naam van die hoofstad van Switserland? Ka- y-- Š---------- s------?
Wat is die titel van die boek? Ko-- (y--) k----- p----------?
Wat is die bure se kinders se name? Ko--- k------ v---- v-----?
   
Wanneer is die kinders se skoolvakansie? Ka-- m------ a--------?
Wanneer is die dokter se spreekure? Ka-- g------- p------- v-------?
Wat is die openingstye van die museum? Ka-- m------- d----?