Afrikaans » Letties   In die hotel – klagtes


28 [agt en twintig]

In die hotel – klagtes

-

28 [divdesmit astoņi]

Viesnīcā – sūdzības

28 [agt en twintig]

In die hotel – klagtes

-

28 [divdesmit astoņi]

Viesnīcā – sūdzības

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanslatviešu
Die stort werk nie. Du-- n---------.
Daar is geen warm water nie. Na- s---- ū----.
Kan u dit laat regmaak? Va- t- n------- s------?
   
Daar is nie ’n telefoon in die kamer nie. Is---- n-- t-------.
Daar is nie ’n televisie in die kamer nie. Is---- n-- t---------.
Die kamer het nie ’n balkon nie. Is----- n-- b------.
   
Die kamer is te lawaaierig. Is---- i- p-- s----.
Die kamer is te klein. Is---- i- p-- m---.
Die kamer is te donker. Is---- i- p-- t----.
   
Die verhitting werk nie. Ap---- n---------.
Die lugverkoeler werk nie. Ga--- k------------- n---------.
Die televisie is gebreek. Te-------- n---------.
   
Ek hou nie daarvan nie. Ta- m-- n------.
Dit is te duur. Ta- m-- i- p-- d----.
Het u iets goedkoper? Va- J--- n-- k-- l-----?
   
Is daar ’n jeugherberg in die nabyheid? Va- t- t----- i- k--- j------- v-------?
Is daar ’n gastehuis in die nabyheid? Va- t- t----- i- k--- p------?
Is daar ’n restaurant in die nabyheid? Va- t- t----- i- k--- r--------?