Afrikaans » Sweeds   Drinkgoed / verversings


12 [twaalf]

Drinkgoed / verversings

-

12 [tolv]

Drycker

12 [twaalf]

Drinkgoed / verversings

-

12 [tolv]

Drycker

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanssvenska
Ek drink tee. Ja- d------ t-.
Ek drink koffie. Ja- d------ k----.
Ek drink mineraalwater. Ja- d------ m------------.
   
Drink jy tee met suurlemoen? Dr----- d- t- m-- c-----?
Drink jy koffie met suiker? Dr----- d- k---- m-- s-----?
Drink jy water met ys? Dr----- d- v----- m-- i-?
   
Daar is ’n partytjie hier. Hä- ä- e- f---.
Die mense drink sjampanje. Fo-- d------ m---------- v--.
Die mense drink wyn en bier. Fo-- d------ v-- o-- ö-.
   
Drink jy alkohol? Dr----- d- a------?
Drink jy whisky? Dr----- d- w-----?
Drink jy coke met rum? Dr----- d- C-------- m-- r--?
   
Ek hou nie van sjampanje nie. Ja- t----- i--- o- m---------- v--.
Ek hou nie van wyn nie. Ja- t----- i--- o- v--.
Ek hou nie van bier nie. Ja- t----- i--- o- ö-.
   
Die baba hou van melk. Ba--- t----- o- m----.
Die kind hou van sjokolademelk en appelsap. Ba---- t----- o- c----------- o-- ä---------.
Die vrou hou van lemoensap en pomelosap. Kv----- t----- o- a----------- o-- g--------------.