Afrikaans » Sweeds   Werk


55 [vyf en vyftig]

Werk

-

55 [femtiofem]

Arbeta

55 [vyf en vyftig]

Werk

-

55 [femtiofem]

Arbeta

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanssvenska
Wat is u van beroep? Va- h-- n- f-- y---?
My man is ’n dokter. Mi- m-- ä- l----- t--- y----.
Ek werk deeltyds as ’n verpleegster. Ja- a------ d----- s-- s------------.
   
Ons sal binnekort ons pensioen ontvang. Sn--- f-- v- p------.
Maar die belasting is hoog. Me- s-------- ä- h---.
En mediese versekering is duur. Oc- s--------------- ä- h--.
   
Wat wil jy graag eendag word? Va- v--- d- b--?
Ek wil graag ’n ingenieur word. Ja- v--- b-- i-------.
Ek wil universiteit toe gaan. Ja- v--- s------ p- u----------.
   
Ek is ’n „intern“. Ja- ä- p---------.
Ek verdien nie veel nie. Ja- t----- i--- m-----.
Ek doen my internskap in die buiteland. Ja- p---------- u--------.
   
Dit is my baas. De- d-- ä- m-- c---.
Ek het gawe kollegas. Ja- h-- t------- k-------.
Smiddags gaan ons altyd kroeg toe. Vi- l------- g-- v- a----- t--- p-------------------.
   
Ek is op soek na werk. Ja- s---- e- a----------.
Ek is al ’n jaar werkloos. Ja- h-- v---- a-------- i e-- å-.
Daar is te veel werklose mense in dié land. I d-- h-- l----- f---- d-- a--- f-- m---- a---------.