Afrikaans » Fins   Ontkenning 2


65 [vyf en sestig]

Ontkenning 2

-

65 [kuusikymmentäviisi]

Kieltomuoto 2

65 [vyf en sestig]

Ontkenning 2

-

65 [kuusikymmentäviisi]

Kieltomuoto 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanssuomi
Is die ring duur? On-- t--- s----- k-----?
Nee, dit kos maar net eenhonderd Euro. Ei- s- m----- v--- s--- e----.
Maar ek het net vyftig. Mu--- m------ o- v--- v------------.
   
Is jy al klaar? Ol---- j- v-----?
Nee, nog nie. Ei- e- v----.
Maar ek sal binnekort klaar wees. Mu--- o--- k---- v-----.
   
Wil jy nog sop hê? Ha--------- v---- k------?
Nee, ek wil nie meer hê nie. Ei- e- h---- e---.
Maar nog ’n roomys. Mu--- h-------- v---- j-------.
   
Woon jy al lank hier? Ol---- a----- k---- t-----?
Nee, nog net ’n maand. En- v---- k--------.
Maar ek ken al baie mense. Mu--- t----- j- p----- i------.
   
Gaan jy môre huis toe ry? Lä------ h------- k-----?
Nee, eers oor die naweek. En- v---- v------------.
Maar ek kom reeds Sondag terug. Mu--- t---- j- s---------- t-------.
   
Is jou dogter reeds ’n volwassene? On-- t-------- j- a-------?
Nee, sy is nog net sewentien. Ei- h-- o- v---- s--------------.
Maar sy het alreeds ’n kêrel. Mu--- h------ o- j- p----------.