Afrikaans » Turks   Seisoene en weer


16 [sestien]

Seisoene en weer

-

16 [on altı]

Mevsimler ve hava

16 [sestien]

Seisoene en weer

-

16 [on altı]

Mevsimler ve hava

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansTürkçe
Dit is die seisoene: Bu---- m-----------:
Lente, somer, il------- y--,
herfs, winter. so------ v- k--.
   
Die somer is warm. Ya- s-------.
In die somer skyn die son. Ya--- g---- a---.
In die somer gaan stap ons graag. Ya--- g------ s------.
   
Die winter is koud. Kı- s-------.
In die winter sneeu of reën dit. Kı--- k-- v--- y----- y----.
In die winter bly ons graag tuis. Kı--- e--- k------ s------.
   
Dit is koud. So---.
Dit reën. Ya---- y------.
Dit is winderig. Rü------.
   
Dit is warm. Sı---.
Dit is sonnig. Gü-----.
Dit is helder. Ha-- a---.
   
Hoe is die weer vandag? Bu--- h--- n----?
Dit is koud vandag. Bu--- s----.
Dit is warm vandag. Bu--- s----.