Afrikaans » Pools   In die hotel – klagtes


28 [agt en twintig]

In die hotel – klagtes

-

28 [dwadzieścia osiem]

W hotelu – skargi

28 [agt en twintig]

In die hotel – klagtes

-

28 [dwadzieścia osiem]

W hotelu – skargi

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanspolski
Die stort werk nie. Pr------ n-- d-----.
Daar is geen warm water nie. Ni- m- c------ w---.
Kan u dit laat regmaak? Cz- m--- p-- / p--- t- n-------?
   
Daar is nie ’n telefoon in die kamer nie. W p----- n-- m- t-------.
Daar is nie ’n televisie in die kamer nie. W p----- n-- m- t---------.
Die kamer het nie ’n balkon nie. Te- p---- n-- m- b------.
   
Die kamer is te lawaaierig. Te- p---- j--- z--- g-----.
Die kamer is te klein. Te- p---- j--- z- m---.
Die kamer is te donker. Te- p---- j--- z- c-----.
   
Die verhitting werk nie. Og-------- n-- d-----.
Die lugverkoeler werk nie. Kl---------- n-- d-----.
Die televisie is gebreek. Te------- j--- z------.
   
Ek hou nie daarvan nie. To m- s-- n-- p-----.
Dit is te duur. To j--- d-- m--- z- d-----.
Het u iets goedkoper? Ma p-- / p--- c-- t-------?
   
Is daar ’n jeugherberg in die nabyheid? Cz- t- w p------ j--- s--------- m----------?
Is daar ’n gastehuis in die nabyheid? Cz- t- w p------ j--- p--------?
Is daar ’n restaurant in die nabyheid? Cz- t- w p------ j--- r----------?