Afrikaans » Pools   iets regverdig 2


76 [ses en sewentig]

iets regverdig 2

-

76 [siedemdziesiąt sześć]

uzasadnić coś 2

76 [ses en sewentig]

iets regverdig 2

-

76 [siedemdziesiąt sześć]

uzasadnić coś 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanspolski
Waarom het jy nie gekom nie? Dl------ n-- p---------- / p--------?
Ek was siek. By--- c---- / B---- c----.
Ek het nie gekom nie omdat ek siek was. Ni- p----------- b- b---- c---- / N-- p--------- b- b---- c----.
   
Waarom het sy nie gekom nie? Dl------ o-- n-- p-------?
Sy was moeg. On- b--- z-------.
Sy het nie gekom nie omdat sy moeg was. On- n-- p-------- p------- b--- z-------.
   
Waarom het hy nie gekom nie? Dl------ o- n-- p--------?
Hy was nie geïnteresseerd nie. On n-- m--- o-----.
Hy het nie gekom nie want hy was nie geïnteresseerd nie. On n-- p--------- b- n-- m--- o-----.
   
Waarom het julle nie gekom nie? Dl------ n-- p-----------?
Ons motor is stukkend. Na-- s------- j--- p------.
Ons het nie gekom nie omdat ons motor stukkend is. Ni- p----------- b- n--- s------- j--- p------.
   
Waarom het die mense nie gekom nie? Dl------ c- l----- n-- p-------?
Hulle het die trein verpas. On- s------- s-- n- p-----.
Hulle het nie gekom nie omdat hulle die trein verpas het. On- n-- p-------- p------- s------- s-- n- p-----.
   
Waarom het jy nie gekom nie? Dl------ n-- p---------- / p--------?
Ek mag nie. Ni- m----- / m-----.
Ek het nie gekom nie omdat ek nie mag nie. Ni- p----------- b- n-- m----- / N-- p--------- b- n-- m-----.