Afrikaans » Spaans   Inkopies


54 [vier en vyftig]

Inkopies

-

54 [cincuenta y cuatro]

Ir de compras

54 [vier en vyftig]

Inkopies

-

54 [cincuenta y cuatro]

Ir de compras

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansespañol
Ek wil ’n geskenk koop. Qu----- c------ u- r-----.
Maar nie te duur nie. Pe-- n--- d-------- c---.
Miskien ’n handsak? ¿U- b----- t-- v--?
   
Watter kleur soek u? ¿D- q-- c---- l- q-----?
Swart, bruin of wit? ¿N----- m----- o b-----?
’n Grote of ’n kleintjie? ¿G----- o p------?
   
Mag ek die een sien asseblief? ¿P---- v-- é----?
Is dit van leer gemaak? ¿E- d- p---?
Of is dit van plastiek? ¿O d- p-------?
   
Van leer, natuurlik. De p---- n-----------.
Dit is besonderse goeie kwaliteit. Es d- m-- b---- c------.
En die handsak is werklik billik. Y e- b---- e--- r-------- m-- b--- d- p-----.
   
Ek hou daarvan. Me g----.
Ek sal dit neem. Me l- q----.
Kan ek dit omruil indien nodig? ¿L- p---- c------- d--- e- c---?
   
Vanselfsprekend. Na----------.
Ons sal dit as ’n geskenk toedraai. Se l- e--------- c--- r-----.
Daar anderkant is die kassier. La c--- e--- a--.