Afrikaans » Spaans   iets regverdig 3


77 [sewe en sewentig]

iets regverdig 3

-

77 [setenta y siete]

dar explicaciones 3

77 [sewe en sewentig]

iets regverdig 3

-

77 [setenta y siete]

dar explicaciones 3

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansespañol
Waarom eet u nie die koek nie? ¿P-- q-- n- s- c--- (u----) e- p-----?
Ek moet gewig verloor. Te--- q-- a--------.
Ek eet dit nie omdat ek gewig moet verloor. No m- c--- e- p----- p----- d--- a--------.
   
Waarom drink u nie die bier nie? ¿P-- q-- n- s- t--- (u----) l- c------?
Ek moet nog bestuur. Aú- d--- c-------.
Ek drink dit nie omdat ek nog moet bestuur. No m- l- t--- p----- a-- t---- q-- c-------.
   
Waarom drink jy nie die koffie nie? ¿P-- q-- n- t- t---- e- c--- (t-)?
Dit is koud. Es-- f---.
Ek drink dit nie omdat dit koud is. No m- l- t--- p----- e--- f---.
   
Waarom drink jy nie die tee nie? ¿P-- q-- n- t- t---- e- t-?
Ek het nie suiker nie. No t---- a-----.
Ek drink dit nie omdat ek nie suiker het nie. No m- l- t--- p----- n- t---- a-----.
   
Waarom eet u nie die sop nie? ¿P-- q-- n- s- t--- (u----) l- s---?
Ek het dit nie bestel nie. No l- h- p-----.
Ek eet dit nie omdat ek dit nie bestel het nie. No m- l- c--- p----- n- l- h- p-----.
   
Waarom eet u nie die vleis nie? ¿P-- q-- n- s- c--- (u----) l- c----?
Ek is ’n vegetariër. So- v---------- /--.
Ek eet dit nie omdat ek ’n vegetariër is. No m- l- c--- p----- s-- v---------- /--.