คู่มือสนทนา

th คำสันธาน 4   »   af Voegwoorde 4

97 [เก้าสิบเจ็ด]

คำสันธาน 4

คำสันธาน 4

97 [sewe en negentig]

Voegwoorde 4

คุณสามารถคลิกที่ช่องว่างเพื่อดูข้อความหรือ:   
ไทย แอฟริกา เล่น มากกว่า
เขาหลับ ทั้งที่โทรทัศน์เปิดอยู่ Hy h-- a-- d-- s---- g------ a- w-- d-- t- n-- a--. Hy het aan die slaap geraak, al was die tv nog aan. 0
เขายังอยู่ ทั้งที่ดึกแล้ว Hy h-- n-- g----- a- w-- d-- a- l---. Hy het nog gebly, al was dit al laat. 0
เขาไม่มา ทั้งที่เรานัดกันแล้ว Hy h-- n-- g---- n--- a- h-- o-- ’- a------- g----. Hy het nie gekom nie, al het ons ’n afspraak gehad. 0
โทรทัศน์ยังเปิดอยู่ ถึงอย่างนั้นเขาก็หลับ Di- t- w-- a--. T-- s---- d------ h-- h- a-- d-- s---- g-----. Die tv was aan. Ten spyte daarvan het hy aan die slaap geraak. 0
ดึกแล้ว ถึงอย่างนั้นเขาก็ยังอยู่ Hy w-- r---- l---. T-- h-- h- n-- g----. Hy was reeds laat. Tog het hy nog gebly. 0
เรานัดกันแล้ว ถึงอย่างนั้นเขาก็ไม่มา On- h-- ’- a------- g----. T-- h-- h- n-- g---- n--. Ons het ’n afspraak gehad. Tog het hy nie gekom nie. 0
ทั้ง ๆที่เขาไม่มีใบขับขี่ เขาก็ขับรถ Al h-- h- n-- ’- r------ n--- b------ h- d-- m----. Al het hy nie ’n rybewys nie, bestuur hy die motor. 0
ถึงแม้ถนนลื่น เขาก็ขับรถเร็ว Al i- d-- s----- g---- r- h- v-----. Al is die straat glad, ry hy vinnig. 0
เขาขี่จักรยาน ทั้ง ๆที่เขาเมา Al i- h- d----- r- h- f----. Al is hy dronk, ry hy fiets. 0
เขาไม่มีใบขับขี่ ถึงอย่างนั้นเขาก็ยังขับรถ Hy h-- g--- r------ n--. T-- s---- d------ b------ h- d-- m----. Hy het geen rybewys nie. Ten spyte daarvan bestuur hy die motor. 0
ทั้งๆที่ถนนลื่น ถึงอย่างนั้นเขาก็ยังขับรถเร็ว Di- s----- i- g---. T-- s---- d------ r- h- v-----. Die straat is glad. Ten spyte daarvan ry hy vinnig. 0
เขาเมา ถึงอย่างนั้นเขาก็ยังขี่จักรยาน Hy i- d----. T-- s---- d------ r- h- f----. Hy is dronk. Ten spyte daarvan ry hy fiets. 0
เธอหางานไม่ได้ ถึงแม้ว่าเธอจะจบมหาวิทยาลัย Sy v--- n-- w--- n--- a- h-- s- g--------. Sy vind nie werk nie, al het sy gestudeer. 0
เธอไม่ไปหาหมอ ถึงแม้ว่าเธอจะมีอาการเจ็บปวดก็ตาม Sy g--- n-- n- ’- d----- t-- n--- a- h-- s- p--. Sy gaan nie na ’n dokter toe nie, al het sy pyn. 0
เธอซื้อรถ ถึงแม้ว่าเธอจะไม่มีเงินก็ตาม Sy k--- ’- m----- a- h-- s- n-- g--- n--. Sy koop ’n motor, al het sy nie geld nie. 0
เธอจบมหาวิทยาลัยแล้ว ถึงอย่างนั้นเธอก็หางานไม่ได้ Sy h-- g--------. T-- s---- d------ v--- s- g--- w--- n--. Sy het gestudeer. Ten spyte daarvan vind sy geen werk nie. 0
เธอมีอาการเจ็บปวด ถึงอย่างนั้น่เธอก็ไม่ไปหาหมอ Sy h-- p--. T-- s---- d------ g--- s- n-- n- d-- d----- t-- n--. Sy het pyn. Ten spyte daarvan gaan sy nie na die dokter toe nie. 0
เธอไม่มีเงิน ถึงอย่างนั้นเธอก็ซื้อรถ Sy h-- g--- g--- n--. T-- s---- d------ k--- s- ’- m----. Sy het geen geld nie. Ten spyte daarvan koop sy ’n motor. 0

-

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -