Fraseboek

af Besitlike voornaamwoorde 1   »   de Possessivpronomen 1

66 [ses en sestig]

Besitlike voornaamwoorde 1

Besitlike voornaamwoorde 1

66 [sechsundsechzig]

Possessivpronomen 1

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Duits Speel Meer
ek – my i-h - m-in i__ – m___ i-h – m-i- ---------- ich – mein 0
Ek vind / kry nie my sleutel nie. Ich --n-------e--S---üs--l ni---. I__ f____ m_____ S________ n_____ I-h f-n-e m-i-e- S-h-ü-s-l n-c-t- --------------------------------- Ich finde meinen Schlüssel nicht. 0
Ek vind / kry nie my kaartjie nie. I-- finde --i----ahr-a-t--n----. I__ f____ m____ F________ n_____ I-h f-n-e m-i-e F-h-k-r-e n-c-t- -------------------------------- Ich finde meine Fahrkarte nicht. 0
jy – jou du---de-n d_ – d___ d- – d-i- --------- du – dein 0
Het jy jou sleutel gevind / gekry? H--t du --i-en-S--lü--el-g-f-n-e-? H___ d_ d_____ S________ g________ H-s- d- d-i-e- S-h-ü-s-l g-f-n-e-? ---------------------------------- Hast du deinen Schlüssel gefunden? 0
Het jy jou kaartjie gevind / gekry? Has- -- d-i-e--a---ar-- ge----en? H___ d_ d____ F________ g________ H-s- d- d-i-e F-h-k-r-e g-f-n-e-? --------------------------------- Hast du deine Fahrkarte gefunden? 0
hy – sy er-– -e-n e_ – s___ e- – s-i- --------- er – sein 0
Weet jy waar sy sleutel is? Weißt------o se-n--ch----e- -st? W____ d__ w_ s___ S________ i___ W-i-t d-, w- s-i- S-h-ü-s-l i-t- -------------------------------- Weißt du, wo sein Schlüssel ist? 0
Weet jy waar sy kaartjie is? We-ß- d-,-wo--e-n------k--te i-t? W____ d__ w_ s____ F________ i___ W-i-t d-, w- s-i-e F-h-k-r-e i-t- --------------------------------- Weißt du, wo seine Fahrkarte ist? 0
sy – haar si- ----r s__ – i__ s-e – i-r --------- sie – ihr 0
Haar geld is weg. Ih--G--d ----w--. I__ G___ i__ w___ I-r G-l- i-t w-g- ----------------- Ihr Geld ist weg. 0
En haar kredietkaart is ook weg. Un--i-re -re--t-ar----s----c---eg. U__ i___ K__________ i__ a___ w___ U-d i-r- K-e-i-k-r-e i-t a-c- w-g- ---------------------------------- Und ihre Kreditkarte ist auch weg. 0
ons – ons w-r-----ser w__ – u____ w-r – u-s-r ----------- wir – unser 0
Ons oupa is siek. U---- Op- i-t krank. U____ O__ i__ k_____ U-s-r O-a i-t k-a-k- -------------------- Unser Opa ist krank. 0
Ons ouma is gesond. U-se-e-Oma i-t-ges-nd. U_____ O__ i__ g______ U-s-r- O-a i-t g-s-n-. ---------------------- Unsere Oma ist gesund. 0
julle – julle i-r-–---er i__ – e___ i-r – e-e- ---------- ihr – euer 0
Kinders, waar is julle pappa? K-n---, -o---t -u-r----i? K______ w_ i__ e___ V____ K-n-e-, w- i-t e-e- V-t-? ------------------------- Kinder, wo ist euer Vati? 0
Kinders, waar is julle mamma? Kinde-- ---ist-e-r- M-t--? K______ w_ i__ e___ M_____ K-n-e-, w- i-t e-r- M-t-i- -------------------------- Kinder, wo ist eure Mutti? 0

Skeppende taal

Skeppingsvermoë is deesdae ’n belangrike eienskap. Almal wil skeppend wees. Want skeppende mense word as intelligent beskou. Ons taal moet ook skeppend wees. Vroeër het mense so korrek moontlik probeer praat. Nou praat ’n mens eerder so skeppend moontlik. Reklame en die nuwe media is voorbeelde hiervan. Hulle wys hoe ’n mens met taal kan speel. Die laaste sowat 50 jaar het die belangrikheid van skeppingsvermoë sterk toegeneem. Daar is selfs navorsing oor dié verskynsel. Sielkundiges, opvoeders en filosowe ondersoek die skeppende proses. Skeppingsvermoë word nou omskryf as die vermoë om iets nuuts te skep. ’n Skeppende spreker skep dus nuwe taalvorms. Dit kan woorde of taalstrukture wees. Taalkundiges kan aan skeppende taal sien hoe taal verander. Maar almal verstaan nie die nuwe taalkundige elemente nie. Om skeppende taal te verstaan, het jy kennis nodig. ’n Mens moet weet hoe taal werk. En ’n mens moet die wêreld ken waarin die spreker leef. Net dan kan ’n mens verstaan wat hulle wil sê. Jeugtaal is ’n voorbeeld hiervan. Kinders en jongmense dink heeltyd nuwe begrippe uit. Volwassenes verstaan dikwels nie dié woorde nie. Daar is nou selfs woordeboeke wat jeugtaal verduidelik. Maar hulle is gewoonlik na net een geslag reeds verouderd! Skeppende taal kan egter geleer word. Instrukteurs bied verskeie kursusse daaroor aan. Die belangrikste reël is altyd: aktiveer jou innerlike stem!